Quantcast
Channel: © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
Browsing latest articles
Browse All 278 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

sinne en paragrawe

Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek.  Vra aanvanklik vir beskrywende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrouedag

Vrouedag

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taaldag, 14 Augustus

Ons vier Afrikaanse Taaldag op die 14de Augustus om die ontstaan of erkenning daarvan in 1875 te vier.  Probeer om vandag suiwer Afrikaans te praat.  Is daar woorde waarmee jy worstel?  Skryf dit neer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heuningby

Saterdag, 19 Augustus, is Wêreld Heuningbydag.  Neem gerus ‘n paar minute om na die bewaring, redes vir bewaring en die nut van bye te loer. By raampie Bye Bees (ontwerp)

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lente

Mooi wense vir die aanvangs van die Lente-seisoen! Loer gerus hier en hier vir idees om die dag te vier.       https://teachingresources.co.za/product/lente-goggas-spring-bugs/

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

September

Hierdie week is Boomplantweek en Nasionale Boeke Week.  Internasionale Geletterdheidsdag vind altyd op die 8ste plaas en Bandanadag (nou Sonneblomdag) val op die 15de September. ‘n Mens kan hierdie dae...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oogsorgmaand

Dit is een van die dae Oogsorgmaand.  Herinner die outjies aan gesonde eetgewoontes en veiligheid.  Tik gerus ook soekterme soos oogsorg of visuele by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderwysersdag, 5 Oktober

Onderwysersdag word wêreldwyd op die 5de Oktober gevier, maar aangesien Suid-Afrika se dag in die skoolvakansie val, kan ‘n mens dit ook op die 9de vier. Klik gerus hier vir idees om die dag die vier.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Redenaars 2018

Die nuwe temas is bekend.  Loer gerus ook hier na moontlike hulp en idees. GRAAD 1 – 3 goud druppeltjies miere GRAAD 4 – 5 Huistaal en Addisionele Taal smaak vingers drup GRAAD 6 – 7 Huistaal en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Insekte

Insekte Insects [Inkleur] Insekte Insects Insekte het 6 pote wat in pare verdeel is.  Die lyf het ‘n kop, ‘n borsstuk en ‘n agterlyf.  Sommige insekte het voelers (antennae), sommige het vlerke,...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 278 View Live